Last updated on Jan 19th, 2021 at 03:57 pm

Die mooiste plekke in die ‘Ou Transvaal’ is nou in Mapumalanga vanaf Sabie tot in die Noorde.  Dit is al die watervalle en watervalletjies.  

Die mooste een is die Bridal Vale (500m hoog) wat naby Sabie gelee is, daar is die Horse Shoe, Mac Mac Falls ens.  

Daar is omtrent 20 watervalle waarvan omtrent net 10 aan die publiek bekend is.  

Teen die eetkamermuur van die â??Backpackers Lodgeâ? op Sabie is al 20 watervallename en hulle ligging geskilder deur die een eienaar.  Met aanskouing van die verskillende watervalle voel â??n mens na aan die aarde en besef hoe mooi het God die aarde gemaak en hoe bevoorreg is ons om dit te geniet en die uitsig is â??n salf vir ons gemoed.  

Subscribe to our Free Daily All4Women Newsletter to enter

Dit moet net rustigheid in jou gemoed bring as jy daar staan en die water sien val.  Dit is lekker oefening die op en afklim en veroorsaak baie lag, so saam met die inspanning is dit ook ontspannend.  Ek voel â??n persoon wat die aanskouing van daardie deel van ons land mis, mis baie want nie een waterval is dieselfde as die vorige een.